Dag Program: 2 – 5 Jaar

Home / Dag Program: 2 – 5 Jaar

Dagprogram

  • Aankoms & Vryspel
  • Paptyd
  • Toiletroetine
  • Taalvaardighede – Bybel, Register, Groet, Weer
  • Wiskunde Kring – Konkrete woordeskat uitbreiding
  • Verversing
  • Toiletroetine
  • Vryspel Buite
  • Lewensvaardighede – Tema bespreking
  • Musiek en Bewegingsaktiwiteite
  • Skeppende Aktiwiteite
  • Taalvaardigheid: Storietyd
  • Middagete
  • Toiletroetine
  • Rustyd

Middagprogram

  • Opstaantyd & Toiletroetine
  • Kosbliktyd
  • Vryspel in klas
  • Buitespeel
  • Storietyd
  • Toiletroetine en netjiesmaak van kleuters