Die Gemeenskap
Ondersteuning
Die kleuterskool is ook betrokke by n barmhartigheidsprojek waar ons op gereelde basis voedselprodukte vir mense in nood insamel.
Dankie vir ons wonderlike ouers se oop harte, wat so bietjie terugploeg in die gemeenskap.