Klasse

Home / Klasse

Ons klassies is opgedeel in vier ouderdomsgroepe…

Hier kuier, speel en leer ons GeZiggies! In liefdevolle, passievolle hande speel, eet, leer en groei hul heeldag!

Groenklas

(1 – 2 jariges)

Blouklas

(4 – 5 jariges)

Geelklas

(2 – 3 jariges)

Persklas

(Gr R)

Rooiklas

(3 – 4 jariges)

Geziggies Kleuterskool

Ons skool is ons trots en ons geniet ons kleuters. Kleuters vanaf 18maande oud is welkom om aansoek te doen.

Skryf Nou In!