Location
Barcelona Street 6, Uitzicht, Durbanville, 7550
Hours Of Operation
School Hours: Open from 6:30 to 18:00, Monday to Friday. Closed on public holidays
Office Hours: Open from 8:00 to 13:00, Monday to Friday.
Geziggies Kleuterskool
Ons skool is ons trots en ons geniet ons kleuters. Kleuters vanaf 18maande oud is welkom om aansoek te doen.
Kleuterontwikkeling
Hier by GeZiggies kleuterskool is die kleuter se totale ontwikkeling soos: Fisiese, Intelektueel, Emosioneel en sosiaal, vir ons baie belangrik. Elke dag word daar aandag gegee aan taalvaardighede, wiskunde en lewensvaardighede.
Totale Ontwikkeling van Kleuters
Fisies, Intellektueel, Emosioneel en Sosiaal
Die Aktiewe Leer
Elke dag word daar aandag gegee aan taalvaardighede, wiskunde en lewensvaardighede
Buitemuurse Aktiwiteite
Ballet, krieket, rugby, actionball, dromme, rekenaars en Hip hop. Die aanbieding word gedoen deur goed opgeleide liefdevolle kontrakteurs teen addisionele koste.
Professionele Onderwysers
Ons Personeel is goed opgelei, passievol en liefdevol.
Oueraande
Die kleuter se vordering word in Maart en Junie met die ouers besppreek as die kleuter sy vorderingsverslag ontvang.